Die personeel van Thaba Solar gee persoonlike aandag en probeer oplossings vind wat uniek is aan
elke klient se behoeftes.

Danie Janse van Vuuren Snr
Danie is die stigter van Thaba Solar en het besluit om op die ouderdom van 76-jaar in Januarie 2015 af te tree. Hy is intussen op 9 Oktober 2022 op die ouderdom van 84 jaar oorlede.

Gert Visser
Gert is die Besturende Direkteur van Thaba Solar vanaf 2011 met 13 jaar ervaring in sonkrag in 2023. Gert het die maatskappy uitgebrei met addisionele tegniese kennis en opgeleide personeel om aan enige sonkrag behoefde te voorsien. Hy het sy MBA-Graad verwerf in 2007 by Unisa.

Dirk Coetzee
Verkoopsbestuurder

Wayne Burger
Ondersteuning: Verkope

Antionette Lötter
Finansiële Administrateur

Coenie Els
Tegniese Toesighouer

Eugene Booyse
Spesialis Sonkrag Ingenieur

Ivan Vorster
Projek & Operasionele Bestuurder

Neels Spies
Tegniese Ondersteunings Ingenieur

Fungai Mukarati
Kantoor Verkope & Tegnies

Paul Chimwara
Toesighouer & Snr Elektrisiën

Wande ”Kudzi” Tichagara
Spanleier

Clemence Mugumi
Spanleier

Trynos Cipera
Spanleier

Lovemore Nheyality
Spanleier

Henning Gagiano
Takbestuurder

Mauritz McSeveney
Ondersteuning: Diens
Houer-gebaseerde stelsels is beskikbaar vir beide Victron en ATESS inverter opsies, saam met die geskikte Freedom Won batterye.
Afhangende van die grootte van die stelsel kan alle toerusting in ‘n enkele houer ingesluit word – insluitend batterye en inverters en ander toerusting, of inverters kan in ‘n houer geplaas word met die batterye wat in ‘n ander (of meer) geïnstalleer word.

Dit sluit lae-spanning batterye (52v) in wat gebruik word vir alle huishoudelike en besigheidseise met ‘n kapasiteit van 5kWh tot 80kWh.
Freedom Won voorsien ook hoë-spanning batterye vir groter industriële/kommersiële en mini-netwerke en landbouplase met ‘n kapasiteit van 100kWh tot 800kWh.