News

Sonkrag by Thaba Solar

Danie Janse van Vuuren (snr) wat al die afgelope 10 jaar handeldryf in die Thabazimbi omgewing, is die stigter van Thaba Solar. Thaba Solar handel vanuit die Medicum gebou (langs Tekkie Town). Die besigheid het begin met solar oplossings en het later...

read more

Thaba Solar se Nuwe Lig

Thaba Solar, wat bekend is vire die verskaffing van kwaliteit sonkrag produkte en vriendelike dienslewering, het vir die afgelope vier jaar vanuit hul kantore in die Medicum Gebou handel gedryf. Dit gaan steeds nie verander nie, maar Danie (snr), die breinkind van...

read more