Ons se baie dankie aan Debbie Viljoen wat die trekking vir Thaba Solar waargeneem het.
- 1e plek – Ryan Clark (R 2000 kontant & lig ‘combo’ ter waarde van R 700)
- 2e plek – Elsie Mashiane (R500 kontant & lig ‘combo’ ter waarde van R700)
- 3e plek – Lery Pistorius (lig ‘combo’ ter waarde van R700)
Die antwoorde was :
- Hoe lank is Thaba Solar al in die dorp: 5 jaar
- Wat is Thaba Solar se nuwe adres?: hv Hamerkop & Hibiscuslaan.
- Ons bedank almal wat aan die kompetisie deelgeneem het.

Debbie Viljoen

Ryan Clark

Eksie Mashiane

Lery Pistorius