sonkrag by thaba solar

Sonkrag by Thaba Solar

Danie Janse van Vuuren (snr) wat al die afgelope 10 jaar handeldryf in die Thabazimbi omgewing, is die stigter van Thaba Solar.

Thaba Solar handel vanuit die Medicum gebou (langs Tekkie Town).

Die besigheid het begin met solar oplossings en het later solarverhittingsstelsels by hul produkte bygelas.

Hierdie het in Thabazimbi se Kwêvoel koerant vroeer vanjaar. Lees die volle artikel hier.

sonkrag by thaba solar