Thaba Solar, wat bekend is vire die verskaffing van kwaliteit sonkrag produkte en vriendelike dienslewering, het vir die afgelope vier jaar vanuit hul kantore in die Medicum Gebou handel gedryf.

Dit gaan steeds nie verander nie, maar Danie (snr), die breinkind van Thaba Solar, het besluit om op die ‘jong’ ouderdom van 76-jaar uit die fisiese arbeidsveld te tree.

Lees die volle artickel hier.